ShowMe South Africa

Arbeitsgenot – Home of CJ Langenhoven in Oudtshoorn

Langenhoven TuisThis Museum, Arts and Culture Centre is where, in 1918, co-author of the South African Anthem, CJ Langenhoven,  wrote “Die Stem”.

Arbeidgenot was home to CJ Langenhoven, renowned Afrikaans writer, playright, poet and author, from 1903 -1932 and is custodian of his way of life.

Erkenning aan hom wat AFRIKAANS vir ons toeganklik, leesbaar en amptelik gemaak het. “Om ons één eie taal tot nut te gebruik is groter kuns as om sewe vreemdes by te leer.”

ARBEIDSGENOT Oudtshoorn is die werkswinkel waar Afrikaans gevorm is en waar “Die Stem van Suid-Afrika” uit die hart en pen van C.J. Langenhoven verrys het.

MET BESOEK AAN ARBEIDSGENOT: Beleef die steeds lewende verhaal van ons taal, met die besoek aan die volgende: Neelsie en Vroutjie se grafte; Langenhoven se Sonhorlosie; Herrie die Olifant; Vroutjie se tuin; Gedenktuin; Neelsie se Werkplekkie; Hoor Neelsie self praat.

BESOEKTYE

Dae : Maandag tot Vrydag (Saterdae op versoek)

Tye : 09:30 – 13:00 en 14:00 – 17:00 OF Webwerf

More info on the town of Oudtshoorn More info on the Klein Karoo area

Share

I Love ShowMe
Facebook
Twitter
LinkedIn
WhatsApp
Telegram
Pinterest

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.